Demi Lee help behoeftiges skitter

Danksy Demi Lee Moore se liefdadigheidsprojek, kan rokke en pakke teen ʼn minimale bedrag verhuur word.

Die gewilde sanger, Demi Lee Moore, het 'n liefdadigheidsprojek begin om minderbevoorregte meisies en seuns in hulle droomrokke of -pakke uit te rus.

Saam met Moore, het Solidariteit Helpende Hand die projek by 18 winkels landwyd van stapel gestuur.

Source
eNuus