“Departement maak kriminele van gewone mense”

Die naweek het honderde vermeende perlemoenstropers op Pringlebaai toegesak.

HAWSTON - Die minister van omgewingsake, Barbara Creecy, het met vissermanne vergader in Hawston naby Hermanus oor die toekenning van visvangregte vir volgende jaar.

Dié gebied in die Wes-Kaap is berug vir perlemoenstropery maar baie vissermanne sê hulle het dikwels geen ander keuse as om te stroop om te oorleef nie.

 

Source
eNuus