Dié atletiekdag spog met gróót talent

Die Pretoriase Downsindroom-vereniging wil vir dié spesiale atlete 'n kans gee om hulle talente ten toon te stel.

PRETORIA - Groot talent en nóg groter glimlagte was vanjaar volop op die land se grootste atletiekdag vir persone met Downsindroom.

Meer as 500 mense het aan die Pretoriase Downsindroom-vereniging se vierde jaarlikse sportbyeenkoms deelgeneem.

Source
eNuus