Die Cheetahs, skoliere en AfriForum durf slaggate aan

Die Cheetahs en Hoërskool Jim Fouché se rugbyspanne werk saam om slaggate reg te maak.

BLOEMFONTEIN - Inwoners van Bloemfontein het die naweek ingespring om slaggate reg te maak en strepe in die straat voor die Hoërskool Jim Fouché te verf. Spelers van die Cheetahs-rugbyspan en die skool se rugbyspanne, sowel as lede van die plaaslike AfriForum-tak, het hand bygesit.
 

Source
eNuus

Paid Content