“Die skool oorstroom elke jaar”

Die beheerliggaam van die Mzamomtsha Primary School soek antwoorde by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor waarom die skool op 'n vleiland gebou is.

DRIFTSANDS - Leerlinge by 'n skool in Driftsands in Kaapstad moet reënstewels aantrek, selfs op dae wanneer dit nié reën nie.

Dis omdat die Mzamomtsha Primary School op 'n vleiland gebou is.

Source
eNuus

Paid Content