Diereliefhebbers soek swaarder straf vir aanranders

Diereliefhebbers is ontevrede met die straf wat twee mans gekry het omdat hulle 'n robwelpie aangerand het.

VELDDRIF - Diereliefhebbers is teleurgesteld ná 'n hofbevinding in Velddrif oor 'n skokkende video waarin 'n robwelpie aangerand word.

Marius Tredoux en Rynard van der Heever is onder meer deur die departement van omgewingsake daarvan aangekla dat hulle die biodiversiteitswet op bedreigde spesies oortree het.

Kykers word gewaarsku dat die beeldmateriaal in die volgende berig ontstellend kan wees.

Source
eNuus