“Dis 'n absolute droomwerk vir my”

Magdalene Minnaar is aangestel as Kaapstad Opera se nuwe artistieke direkteur.

Kaapstad Opera kry volgende jaar 'n nuwe artistieke direkteur.

Die bekende Suid-Afrikaanse sopraan, Magdalene Minnaar, neem in Januarie die leisels daar oor.

Soos baie ander instellings is dié opera-maatskappy ook swaar getref deur die Covid-19-pandemie en die sukkelende ekonomie, maar Minnaar het groot planne om nuwe lewe daarin te blaas.

Source
eNuus

Paid Content