Dis nou meisiemag!

'n Groep Pretoriase skoolmeisies laat hulle stemme hoor soos hulle oumas s'n 63 jaar gelede.

PRETORIA - Jong vroue se stemme moet gehoor word.

Dít was die boodskap wat tydens 'n optog van Pretoriase skoolmeisies deur die hoofstad se strate weergalm het.

Dit is die tweede maal dat dié skool die geskiedkundige vroueoptog van 1956 met hulle eie optog herdenk.

Source
eNuus