“Dís rede vir skoolvertraging"

Organisasies pak die uitstel van die heropening van skole op swak beplanning van die departemente van basiese onderwys.

PRETORIA - Organisasies glo die uitstel van die heropening van skole is te wyte aan die swak beplanning van die nasionale en provinsiale departemente van basiese onderwys.

Provinsies soos Limpopo en Mpumalanga het aangedui hulle is nog nie gereed om te heropen nie, omdat die nodige voorsorgmaatreëls nie getref is nie.

Source
eNuus