Dis vakansie!

Meer as 40 sorgelose dae lê nou vir dié matrikulante voor voordat die uitslae op 8 Januarie bekend gemaak word

BENONI - Die langverwagte matriekvakansie het aangebreek.

Duisende matrieks het die eindeksamen Dinsdag afgesluit met Engelse kreatiewe skryfwerk.

eNuus het gaan kyk hoe die laaste dag van die eksamen by die Hoërskool Brandwag in Benoni verloop het.

Source
eNuus