Distrik Ses herrys

KAAPSTAD - Grondeisers, verteenwoordigers van die Stad Kaapstad en ander belanghebbendes het 'n spesiale vergadering gehou oor die toekoms van Distrik Ses.

Dít nadat die minister van landbou en grondhervorming, Thoko Didiza, in Desember verlede jaar 'n volledige restitusieplan vir dié woonbuurt by die Grondeisehof ingedien het.

Die hof het haar beveel om dit te doen nadat die Distrik Ses-werkskomitee die plan aangevra het.

Source
eNuus