By vanjaar se Nasie in Gesprek-paneelbesprekings by Nampo, was die stand van die ekonomie eerste aan die beurt.
BOTHAVILLE - Ekonomiese kwessies was Dinsdag by die Nampo Oesdag onder die loep.
Dit was een van die onderwerpe van die gewilde Nasie in Gesprek-reeks by die landbouskou.
Kenners sê die landbousektor bly optimisties, ten spyte van produsente se insetkostes wat styg en verbruikers wat hul sente moet omdraai.
Source
eNuus