Dokter bring oeroue tradisie terug na gemeenskap

Dr. Erin Jones en haar kollegas lewer enige algemene praktisynsdienste by hulle pasiënte se huise.

KAAPSTAD - 'n Huisdokter van Kraaifontein het besluit om huisbesoeke te begin doen toe sy nie verlede jaar werk as 'n algemene praktisyn kon kry nie, weens die Covid-19-pandemie.

Toe albei haar ouers die virus opgedoen het, het sy besef daar is 'n behoefte daarvoor dat dokters huisbesoeke doen.

Haar mobiele en virtuele diens, the Health Hopper, doen ook Covid-19- en bloedtoetse by pasiënte se huise.

Source
eNuus

Paid Content