Cass Collier en Khanyisa Mngibisa het saamgespan om hul stories te vertel oor hoe hulle hul pad gevind het te midde teenstand.
KAAPSTAD, WES-KAAP - Van die Kaapse Vlakte na die wye wêreld.
Suid-Afrika se beste branderplankryers vind vryheid in die see, en twee van hulle het hul verhaal uiteengesit in die tweedeel dokumentêr, Freedom in the Ocean.
Source
eNuus