Duisende hektaar brand in Vrystaat

Brande saai verwoesting op plase, in 'n natuurreservaat en by 'n vakansieoord in die Vrystaat.

41 brande wat die naweek in dele van die Vrystaat gewoed het, is teen vanoggend in bedwang gebring.

Die Vrystaatse brandbestrydersvereniging sê vier van dié brande het groot skade veroorsaak.

Sommige van die brande is vermoedelik deur weerlig veroorsaak.

Source
eNuus

Paid Content