Een en 'n half ton vleis aan behoeftiges geskenk

Bakkies Botha is die ambassadeur van die Help Jag-projek wat vleis verskaf aan mense in nood.

PRETORIA - Die liefdadigheidsorganisasie Solidariteit Helpende Hand het meer as 20 ton vleis ingesamel met sy Help Jag-projek.

Die vleis word vanjaar uitgedeel aan mense wat in nood verkeer weens die Covid-19-pandemie en die inperking.

Die projek het etlike jare gelede begin toe boere en jagters wildsvleis aan die organisasie begin skenk het om honger mense te help voed.

Source
eNuus