Eerste Covid-19-longoorplanting in SA

Mbali Mbatha was swanger toe sy verlede jaar die coronavirus opgedoen het.

JOHANNESBURG - Die eerste Suid-Afrikaner wat ’n longoorplanting gekry het nadat sy Covid-19 opgedoen het, is besig om tuis aan te sterk.

Mbali Mbatha is vroeër hierdie week uit die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg ontslaan.

Sy was vir 113 dae lank in die hospitaal.

Source
eNuus

Paid Content