“Ek is nog steeds Anton”

Die mondskilder Anton van den Berg motiveer ander kwadrupleë by skole, tehuise en hospitale oor die lewensveranderde impak van kuns.

PRETORIA - 'n Mens met ‘n gestremdheid is steeds volkome mens, wat 'n bydrae tot die samelewing wil lewer.

So sê een van die land se handjie vol mondskilders.

eNuus het op Internasionale Mond-en-Voetskilderdag by Anton van den Berg gaan aanklop.

Source
eNuus