"Ek sal, ek sal nie, ek sal"

JOHANNESBURG - Eers ja, toe nee, toe weer ja.

Woensdag, op sy derde dag van getuienis voor die Zondo-kommissie, het oudpresident Jacob Zuma geweier om verder vrae te beantwoord.

Sy advokaat het gesê hulle kan nie deelneem aan 'n proses wat hom in die tronk kan laat beland nie.

Maar nadat regter Raymond Zondo tussenbeide getree het, het Zuma tog ingestem om sy getuienis voort te sit.

Source
eNuus