"Engels het net nie reg gevoel nie"

Innie Shadows is nie sommer 'n gewone misdaadroman nie.

Kaapstad, 20 Desember 2019 - 'n Nuwe roman gee 'n unieke plaaslike blik op geslagsgelykheid.

Dit boonop in 'n inheemse taal, Kaapse Afrikaans.

Die taal is afkomstig van slawe in die Wes-Kaap en word steeds vandag gepraat, geskryf en ook al meer gelees.

Source
eNuus