Die Cobra-klub van Suid-Afrika het hulle maandelikse pretrit gedoen, die keer ten bate van ’n goeie doel.
BRAKPAN, GAUTENG - Motorentoesiaste het Sondag bymekaargekom om minderbevoorregte en siek kinders by te staan.
Die Cobra-klub van Suid-Afrika het by die Brakpan-vliegveld byeengekom om die liefdadigheidsorganisasie Golfing for Teddy te ondersteun.
Source
eNuus