eNuus besoek Aardklop-opwipkunstefees

Talle produksies van die Aardklop-opwipfees vind in die hoofstad plaas.

PRETORIA - 'n Aardklop-opwipkunstefees, wat vanjaar weens die Covid-19-pandemie in Pretoria plaasvind, is in volle swang.

By een van die gesprekke, getiteld "Wit Man op ’n Slag", wat gistermiddag by die Voortrekkermonument plaasgevind het, was versoening en identiteit veral warm gesprekspunte.

Source
eNuus

Paid Content