Erfenisdag by die Voortrekkermonument

Honderde besoek Voortrekkermonument op Erfenisdag.

PRETORIA - Die Voortrekkermonument kon weens die inperkingsregulasies nie vanjaar ’n Erfenisdagfeesviering hou nie.

Maar dit het honderde mense nie gekeer om die monument te besoek nie.
 

Source
eNuus