Esel en verf verhelder hul lewens

'n Kreatiewe inisiatief help kinders in die Wes-Kaap om aan hul emosies uiting te gee.  

KAAPSTAD - Kaapse pleegouers en -kinders kan nou hul verhouding versterk met die hulp van esels en verf.

Dit danksy 'n inisiatief waar hulle allerlei vaardighede by kunstenaars leer.

Source
eNuus

Paid Content