Féés van Kersbome

Feestydvrolikheid loop reeds hoog op Potchefstroom, met die Fees van Kersbome wat vir die eerste keer by die Laerskool President Pretorius gehou word.

POTCHEFSTROOM - Kersfees is net meer as 'n maand weg – en Kersvader het begin nes skrop in Potchefstroom.

Die Fees van Kersbome is vir die eerste keer by die Laerskool President Pretorius gehou, en spog vanjaar met 56 Kersbome.

Elkeen het ‘n spesiale boodskap.

Source
eNuus