Fietsryers skep voedingskema

Velokhaya se vrywilligers maak seker dat hulle jong lede steeds tydens die staat van inperking gevoed word.

KAAPSTAD - 'n Fietsryakademie in Khayelitsha in Kaapstad help meer as 'n 100 families tydens die staat van inperking.

Velokhaya voorsien mentorskap en akademiese hulp aan kinders in dié township en bied ook fietsryaktiwiteite aan.

Hulle moes skielik dié programme staak, maar het nou ander maniere gevind om uit te reik.

Source
eNuus