Fokus op langtermynoplossings

Mislukking van misdaadbekamping is in die Wes-Kaap bespreek.

PAARL - Die weermag se teenwoordigheid was nie een van die onderwerpe by die Wes-Kaapse misdaadberaad in die Paarl nie.

Dit het eerder op langtermyn oplossings vir die probleem gefokus.

Polisieminister Bheki Cele het na afloop van die beraad gesê dat korrupsie in die polisiemag aandag kry. 

Source
eNuus