Geen proposionele verteenwoordiging-kandidate vir ANC in Wes-Kaap

Die ANC in die Wes-Kaap hoop die OVK sal die registrasieproses vir kandidate heropen.

KAAPSTAD - Die Wes-Kaap is een van die provinsies waar die ANC nie betyds al sy kandidate vir die munisipale verkiesing geregistreer het nie.

Die party het volgens berigte glad nie proporsionele verteenwoordiginglyste vir Wes-Kaapse munisipaliteite by die OVK ingedien nie.

Source
eNuus

Paid Content