“Geen redelike gronde om Suid-Afrika op rooilys te hou”

Sowat 15 % van toeriste wat die Wes-Kaap besoek, is van Brittanje.

KAAPSTAD - Brittanje hou vol dat dit in hul burgers se beste belang is om nie nou na Suid-Afrika te reis nie.

Suid-Afrika is steeds op die Britse regering se rooilys, ten spyte van pleidooie deur die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, en die sukkelende toerismebedryf.

Source
eNuus

Paid Content