Geliefde pa vir sy fiets vermoor

Vir net sy fiets en 'n sakkie met fietsgereedskap is Gert Vermeulen sowat 10 km van sy huis af doodgeskiet.

CENTURION, GAUTENG - Die gesin van die fietsryer wat die afgelope naweek in Centurion vermoor is, sê hulle vertrou dat geregtigheid sal geskied.

Gert Vermeulen is tydens 'n fietsrit doodgeskiet.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Source
eNuus

Paid Content