Gemeenskap help gevangenes vastrek

66 van die gevangenes wat Vrydag uit die Malmesbury-gevangenis in die Wes-Kaap ontsnap het, is binne ure weer aangekeer

MALMESBURY - 'n Groep van 68 verhoorafwagtendes het Vrydag uit die Malmesbury-gevangenis ontsnap nadat hulle bewaarders oorrompel het.

Plaaslike boere, inwoners en skoolkinders het die polisie gehelp om na die gevangenes te soek.

Die laaste twee voortvlugtiges is teen Sondagoggend vasgetrek.
 

Source
eNuus