Gemeenskap se pleidooie vir ‘n brug val op dowe ore

Elke keer as ons die rivier moet oorsteek, word ons getraumatiseer."

ELLIOTDALE, OOS-KAAP - Skoolkinders in 'n Oos-Kaapse nedersetting pleit dat 'n brug daar gebou moet word.

Hulle moet elke dag deur 'n rivier swem om by hulle skool uit te kom, en soms moet hulle dit in gietende reën doen.

Die gemeenskap van Kwafolokhwe sê hulle pleidooie aan die plaaslike munisipaliteit val op dowe ore, selfs nadat 'n kind in die rivier verdrink het.

Source
eNuus

Paid Content