Gemeenskapstuin help bejaardes verskil maak

Die projek wys dat jy nooit té oud is om 'n verskil te maak nie.

WORCESTER, WES-KAAP - Bejaarde inwoners van Avian Park in Worcester het 'n volhoubare plan gemaak om vir mekaar en hul buurt te sorg.

'n Plaaslike gemeenskapstuin verskaf kos aan diegene wat andersins nie 'n maaltyd op hul tafel sou hê nie.

Source
eNuus

Paid Content