Gemolesteerde susters soek steeds geregtigheid

40 jaar later skraap twee susters die moed bymekaar om lede van hul familie vir seksuele aanranding te laat vervolg.

KAAPSTAD - Die geskiedkundige hofsaak teen twee familielede wat twee susters na bewering in die 1970’s gemolesteer het, het in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gaan draai.

'n Regter gaan binnekort die uitspraak, wat 'n landdros in Desember verlede jaar gelewer het, hersien.

Dit is die oudste saak van molestering in Suid-Afrika wat nog aangehoor moet word.

Source
eNuus