Gesondheidswerkers in Mpumalanga ingeënt

1 640 gesondheidswerkers sal teen Sondag in eMalahleni ingeënt word.

EMALAHLENI - Die eerste gesondheidswerkers in Mpumalanga is Vrydag teen Covid-19 ingeënt.

Die inentings is by die Witbank-hospitaal in eMalahleni gedoen.

Source
eNuus

Paid Content