Glykabel na vier jaar uiteindelik geopen

'n Splinternuwe glykabel by Knysna gaan na verwagting meer besoekers na die Tuinroete lok.

KNYSNA - Belanghebbendes hoop dat 'n nuwe glykabel tussen Knysna en Plettenbergbaai sal bydra tot die herstel van die toerismebedryf op die Tuinroete.

Die kabel, wat 2,2 kilometer lank is, is reeds in 2016 vir die Tuinroete Nasionale Park beplan.

Maar die bouwerk het nie glad verloop nie.

Source
eNuus