Groot eer vir Labia

'n Ikoniese instelling in Kaapstad word nou as een van die beste rolprentteaters ter wêreld beskou.

KAAPSTAD - 'n Bioskoop in Kaapstad word nou amptelik as een van die beste ter wêreld beskou.

Die Labia is reeds dekades lank bekend vir haar ouwêreldse sjarme.

En internasionale sterre soos Matt Damon, Colin Farrell en John Cleese het al daar gefliek.

Source
eNuus

Paid Content