Daar was al personeel wat positief getoets het vir Covid-19, maar danksy streng maatreëls kon hulle die verspreiding daarvan bekamp.
MIDRAND, GAUTENG – Helikopter-vlieëniers en paramedici moes tydens die Covid-19-pandemie verskeie veranderings aan hul werkswyse maak om hul eie veiligheid en die van hul pasiënte te verseker.
Source
eNuus