Heropening van treindiens bring finansiële verligting vir pendelaars

Sekere dele van die treindiens in Kaapstad is weer oop, tot passasiers se verligting.

KAAPSRAD – Die heropening van sekere dele van die treindiens in Kaapstad, sorg vir broodnodige finansiële verligting vir pendelaars.

PRASA het sy dienste met slegs vier roetes hervat – in Gauteng, die Wes- en Oos-Kaap.

In Kaapstad is dit passasiers wat van Retreat na die stad ry, wat die diens nou weer kan gebruik.

 

Source
eNuus