Herstelwerk aan KZN-paaie begin

Die LUR vir Vervoer in KwaZulu-Natal het die "Vala ma potholes"-veldtog geloods, wat deel van die padinfrastruktuurplan is.

KWAMAKUTHA - Ten minste R5,5-miljard is nodig om paaie in KwaZulu-Natal na die verwoestende oorstromings en grondverskuiwings reg te maak.

Die provinsiale owerhede sê daar is meer as 1 300 projekte waaraan daar aandag geskenk moet word.

Source
eNuus

Paid Content