"Hierdie rowers is uiters gevaarlik"

Drie woonbuurte in Pretoria-Oos het minstens 10 rootftogte in een week gehad.

PRETORIA - Inwoners van drie woonbuurte in die ooste van Pretoria gaan gebuk onder 'n vlaag gewapende rooftogte.

'n Veiligheidsmaatskappy waarsku inwoners van Garsfontein, Faerie Glen en Moreletapark om op hulle hoede te wees.

Source
eNuus