Hommeltuie neem landbou in die toekoms in

Die hommeltuie gaan gebruik word om die skade wat deur droogtes, brande en oorstromings aangerig word, te bepaal.

STELLENBOSCH, WES-KAAP - Die Wes-Kaapse departement van Landbou het hommeltuiglisensies aan 18 beamptes toegeken. 

Die vlieëniers is almal landboudeskundiges.

Hulle gaan nou boere in dié provinsie bemagtig om dié tegnologie tot hul eie voordeel te benut.

Source
eNuus

Paid Content