Hond red sy maat uit swembad

Hy is by die DBV aangeneem en het hierdie keer 'n ander lewe gered.

BOKSBURG, GAUTENG - Die sewejarige staffie Jessie is ’n held onder sy hondemaats.

Jessie het sy lyf superheld gehou deur sy 13-jarige maat Chucky uit 'n swembad te red terwyl hul eienaars nie by die huis was nie.

Chucky het vir amper 'n halfuur gespartel voordat Jessie tot sy redding gekom het.

Source
eNuus

Paid Content