"Hoogtepunt van my loopbaan"

Genevieve Lentz sal binnekort haar debuut as skeidsregter by die Olimpiese Spele maak.

KAAPSTAD - ’n Kapenaar gaan die eerste vrou uit Afrika word wat as skeidsregter in die tafeltennistoernooi by die Olimpiese Spele optree.

Dié sport was aanvanklik net ’n stokperdjie vir Genevieve Lentz, maar deesdae is sy een van die beste skeidsregters in die wêreld.

Source
eNuus

Paid Content