Hulde gebring aan veteraanjoernalis

n Polieke ontleder beskyf die gesoute joernalis, Karima Brown, as vreesloos.

Huldeblyke het ingestroom vir die veteraanjoernalis Karima Brown.

Brown, wat betrokke was by eNuus se susterskanaal eNCA, is oorlede aan Covid-19-verwante komplikasies.

Sy was 53 jaar oud en het in haar loopbaan onder meer by die SAUK, Business Day en die radiostasie 702 gewerk.

Source
eNuus

Paid Content