Hulle eie droomtroue ‘n dekade later

‘n Egpaar is verras met hulle eie droomtroue, 10 jaar nadat hulle in die landdroshof die knoop deurgehak het.

PRETORIA - Watter beter manier om Valentynsdag te vier as met ‘n droomtroue, veral as die gepaar al ‘n dekade lank daarvoor wag.

Frans en Ushani Swarts van Centurion is op Jacaranda FM se Breakfast with Martin Bester met hulle droomtroue by ‘n Pretoriase hotel verras.

Die egpaar is in 2010 in die eg verbind, maar ‘n bruilof was hulle nie beskore nie… tot vandag.

Source
eNuus