“Hulle is ook mense”

'n Groep sekswerkers is Dinsdag in Kaapstad teen Covid-19 ingeënt.

KAAPSTAD - Die Wes-Kaapse departement van Gesondheid het Dinsdag sy veldtog om almal teen Covid-19 in te ent, voortgesit.

Amptenare het 'n opwipentstofperseel opgerig by 'n plek waar sekswerkers vir meer regte en beter beskerming betoog het.

Source
eNuus

Paid Content