Indrukwekkende beesspesie eerste keer in SA opgeveil

President Cyril Ramaphosa het wetenskaplikes gelukgewens met hul harde werk by die vereniging se eerste veiling van dié beeste. 

Die eerste Ankolebeesveiling is in Suid-Afrika gehou.

Beeste ter waarde van miljoene rand is op die veiling verkoop.

President Cyril Ramaphosa is ook die voorsitter van die Ankoletelersvereniging, en het die veiling bygewoon.

Source
eNuus

Paid Content