Honderde Wes-Kaapse gesondheidswerkers in die privaat sektor is teen Covid-19 ingeënt.
KAAPSTAD - Wes-Kaapse dokters en gesondheidswerkers in die privaat sektor is hierdie naweek teen Covid-19 ingeënt.
Dit is deel van die regering se plan dat die land se mediese personeel eerste die entstof moet ontvang.
Source
eNuus