Ingeënt by taxistaanplek

Taxibestuurders en -pendelaars kry hul Covid-19-inentings in Kaapstad.

KAAPSTAD - Wes-Kaapse gesondheidsowerhede het vandag taxibestuurders, pendelaars en smouse teen Covid-19 ingeënt.

'n Opwipentstofperseel is by 'n taxistaanplek in Kaapstad opgestel met die doel om intentings toe te dien.

Source
eNuus

Paid Content